Corine het soos ‘n prinses gelyk op die spesiaale dag. Sy en FC is so verlief! Hulle was geseen met ‘n mooi dag, al was it bewolk. Ons is net so bly dat dit nie gereen het nie want April het nogals baie reen gehad (veral op ‘n saterdag!). Julle liefde vir mekaar is baie mooi en dankie dat ek julle spesiale dag kon vasvang! xx
FC het self die ringe gemaak!
FC het ook die “coat hangers” spesiaal gemaak met draadwerk.
Wedding Suppliers:
Wedding Dress : Ilse Roux
Make-up & Hair : Nicky Lonte
Photographers Assistant : Thanks to Nadine!
Tags: Cape Town Photographer, Cape Town Wedding Photographer, Cape Town Wedding Photographers, Nantes Estate Paarl, Nantes Estate Wedding, Nantes Estate Weddings, Paarl Wedding, Paarl Wedding Photographer, Paarl wedding photographers, Paarl wedding photography, Wedding Photographer Western Cape, Western Cape Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photography































































































Beautiful images Heather what a lovely wedding and so well captured from every aspect!
ahhhh beautiful heather!!
Mooi Heather, hou van die fotos in die motor en by die kafbale!!